Angelina en Brad se ander kinders streef hul drome op uiteenlopende terreine na.
Anders as baie ander kinders van beroemdes kies hulle meestal ’n lewe buite die kollig.
MADDOX (22)
Brangelina se eersteling studeer sedert 2019 biochemie aan die Yonsei-universiteit in Seoel, Suid-Korea.
Hy het