Huisgenoot

KYK NET HOE GROOT!

DIT voel soos gister toe hulle nog kleintjies in hul bekende ouers se arms was, maar kyk net hoe mooi het hulle intussen grootgeword!

Deesdae kerf baie Hollywoodsterre se kinders hul eie paadjie uit – en ontdek met selfvertroue hul eie identiteit.

Dit was onlangs duidelik toe Hazel Moder, Julia Roberts se dogter, wat selde in die openbaar gewaar word, haar rooitapytdebuut gemaak het by die Cannes-rolprentfees in die suide van Frankryk.

Die 16-jarige Hazel het pragtig gelyk in ’n kanthemprok en blinkleer-Mary Jane-skoene. Sy het gepronk aan die sy van haar pa, die kinematograaf Danny Moder. Hy het voorbrand gemaak vir sy nuwe fliek, Flag Day, met Sean Penn in die hoofrol sowel as die regisseurstoel.

Hazel het al vroeër saam met haar tweelingbroer, Phinnaeus, en jonger broer, Henry (14), klein rolletjies vertolk in hul ma se 2016-fliek, Mother’s Day, maar is andersins ’n doodgewone kind wat van normale tienerdinge hou, sê haar pa.

“Ek is so geseënd dat dié kind my dogter is,” het Danny in ’n onlangse Instagram-inskrywing gespog.

Ook Julia is trots op haar dogter en beskou haar lankal nie meer as net ’n naïewe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related