Huisgenoot

OP DIE A-LYS

AS JOU ouers van Hollywood se bekendste sterre is én albei is modelmooi, is dit seker te verstane dat die wêreld jou sal dophou.

En dis hoe dit nog altyd was vir Shiloh Nouvel Jolie-Pitt – anonieme vrede buite die kollig was haar nog nooit beskore nie, nie eens toe sy haar eerste asemteue gegee het nie.

Al het Angelina Jolie en Brad Pitt ’n Namibiese kliniek ver weg van Amerika se paparazzi gekies om haar in die lewe te bring, het fotograwe op ons buurland toegesak in die hoop om ’n kiekie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related