Huisgenoot

TERUG IN DIE KOLLIG – EN HÓÉ!

EENS was hulle die mees berese gesin op aarde. Die Jolie-Pitt-kroos is gereeld op lughawens afgeneem waar hulle speelgoed vashou en tasse sleep terwyl hulle van die een land na die ander vlieg.

Toe stort Brangelina – soos die media die kragpaar Brad Pitt en Angelina Jolie gedoop het – se huwelik in duie, en toe die coronaviruskrisis toeslaan, is die spannetjie se reisvlerke geknip.

Maar die wêreld maak nou weer oop – en dit beteken ons word weer met rooitapytverskynings van Angelina en haar kroos op plekke wêreldwyd getrakteer. En wat ’n bederf is dit nie. In onlangse weke het die 46-jarige ma en vyf van haar, die nuwe Marvel-superheldfliek waarin Angie ’n hoofrol vertolk.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te