Huisgenoot

‘OUERS, FOUTE IS ORRAAIT’

WANNEER ’n mens aan die Jolie-Pittkinders dink, sien jy dalk voor jou geestesoog foto’s waarop hulle deur die hoofstede van die wêreld se lughawens drentel. Van Los Angeles tot Londen, Parys tot Phnom Penh, Sydney tot die Seychelle – dié kroos was al daar.

Maar sedert die coronaviruspandemie is Brad Pitt (56) en Angelina Jolie (44) se ses kinders, net soos die kroos van gewone sterflinge, tuis ingeperk. Al is dit in twee reusehuise met genoeg ruimte om in te baljaar.

Maddox (18), Pax (16), Zahara (15), Shiloh (13) en die tweeling Vivienne en Knox (11) verdeel hul tyd tussen hul ouers se huise in Los Feliz, ’n geil buurt teen die heuwels van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Jou Regte In ’n Saamwoonverhouding
1 Wat is ’n saamwoonverhouding? Dit is as jy en jou lewensmaat elke aspek van jul lewe – soos verblyf, finansies en huishoudelike verantwoordelikhede – deel, maar nie getroud of in ’n burgerlike vennootskap is nie, sê Danielle Mylie van die regsfirma
Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin
Huisgenoot1 min read
Fiks En Vrolik In Mauritius
DIS maklik om goed te voel as jy op Mauritius vakansie hou – maar dis nie ál rede vir daardie glimlag op die aanbieder HENCK CONREY se bakkies nie. Henck, die aanbieder van Vat jou goed en trek! op kykNET, was onlangs ook in die program Fiks of niks

Related