TYDSBEREKENING
Sarel is weer laat by die werk. “Jy moes al agtuur hier gewees het,” raas sy baas.
“Hoekom, wat het ek dan nou misgeloop wat so opwindend was?” vra Sarel kamma-verbaas.
WOLLIE, PRETORIA
LOOPBAAN AAN STUKKE
Gehoor van die kulkunstenaar wie se toertjie erg skeefgeloop het? Hy