GEDULD
Oom Dawie word 100 jaar oud en die dorpskoerant se verslaggewer vra die vraag waarop almal die antwoord wil weet:
“Kan Oom ons vertel wat ’n mens moet doen om so goed oud te word?”
Oom Dawie sug diep voor hy eindelik antwoord.
“Nee, Boetie, jy kan niks