Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘EK VERRUIL MY LEWE VIR NIKS’

Hy is lelike dinge toegesnou omdat hy ’n swerwersbestaan voer, vertel die kunstenaar Rudolph Clench. Maar hy is dol oor sy lewe op die pad

Die oom het een jaar hier by ons op Volksrust ook ’n draai kom maak. Hy het toe ons dogtertjie geskilder. Wat ’n awesome oom is hy nie! En dit was so vinnig klaar geskilder. Weereens baie dankie.

VALESKA

Ja-nee, my oom. Of jy nou reg lewe of verkeerd lewe, die ou mensdom sal tog altyd ’n eier wil lê. Alle voorspoed met jou skilderye en geniet wat jy doen. Ons het elkeen by God ’n ambag ontvang.

RENE

Ag, daai alewige aanmerkings van die mense. Ek hoop regtig dit loop al by jou soos water van ’n eend se rug af. Ons is al te oud om slapelose nagte te hê oor die dinge wat onsensitiewe, liefdelose mense oor ons sê.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related