Huisgenoot

’N SEDER VAL

SY WAS nie gereed om hom te groet nie. Vir 34 jaar was hy haar sielsgenoot, anker en beste vriend. Hulle het daarvan gedroom om saam oud te word. Toe vra hy haar om hom te laat gaan.

“Hy wou nie meer ly nie,” vertel Derek Watts se vrou, Belinda, oor sy laaste versoek nadat hy maande lank dapper teen kanker en sepsis baklei het. “Hy het sy tyd gekies om te gaan. Hy het ons vertel hoeveel ons vir hom beteken. Hoe lief hy ons het. Ons was alles in sy lewe, en hy was gereed om by God te wees.”

Dit was verwoestend, maar Belinda en hul twee kinders, Kirsty (30)-aanbieder deurgebring het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related