Huisgenoot

TERUG IN DIE DAL

‘RAP IS DIE VENSTER IN IEMAND SE LEWE. JY MOET KENNIS VAN JOUSELF HÊ’

IN DIE straat voor die huis speel die buurt se kinders. Die see is nie van hier af sigbaar nie, maar wel die soutpanne van Bethelsdorp in die verte. ’n Outjie hardloop met ’n vlieër van ’n swart vullissak verby.

Die buurt se bekendste boorling kom uit die huis gestap om ons te verwelkom en groet die seuntjie op sy naam: “Awê, Keenan.”

In hierdie gebied net anderkant die Baai se Coega, waar bendegeweld die ge-meenskap soms ruk, is die Swartz-huis ’n veilige hawe.

Earl Swartz (34), bekend as Early B, woon deesdae in Kaapstad, maar hy kom kuier nog hier by sy ouerhuis so gereeld as wat sy dagboek dit toelaat.

En op hierdie sonderlinge windstil Sondagoggend in Gqeberha is daar ’n oproer in die kleine.

Waar hy ook al gaan, klink sy naam uit inwoners se keel op. “Early B,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related