Kuier

EARLY B BLOM OP SY EIE BEAT

“DIE LIEFDE VIR WAT EK GEDOEN HET, HET IN MY GEBRAND. EK SOU DRIEUUR DIE OGGEND LIEDJIES SKRYF EN MYSELF RECORD.”
EARLY B

Toe die foon lui en hy antwoord, sê die mense hulle gee vir hom 'n musiekkontrak – vir die outjie van Bloemendal in die Baai wat van jongs af smiddae leer rymklets het deur te luister na Amerikaanse rappers se musiek op mixtapes in deur-skynende, oopflip-plastiekkassies, almal mooi gebêre in skoenbokse.

Vyf jaar gelede, in Desember 2017, was hierdie droomdeal van Universal Music SA die eerste regte, groot deur wat vir Earl Swartz (32) in sy loopbaan oopgegaan het, die Afrikaanse rapper wat almal nou op sy stage name as Early Bken.

“Dis die eerste keer wat ek gevoel het ek kan nou 'n bietjie verder gaan – dat'n groot deur vir my oopgeswaai het. My deal call met Universal,” vertel Early B aan Kuier.

Hy sien sommer baie uit na 2023 en die nuwe jaar wat voorlê.

“As kind het ek mos gekyk na die oorsese rappers en hulle het hul big deals en big breaks gemaak toe hulle hul record deals kry. Vir my was die oproep op daardie dag daai gevoel daai gevoel van ek het deurgekom, die deur het oopgegaan en nou kan ek my ding doen.”

As hy nou terugkyk na daardie oomblik en oproep, sê Early B, sou hy vir sy jonger self sê: “Gaan met jou gutfeeling soos jy altyd doen, wees jouself, en jou liefwees

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related Books & Audiobooks