Huisgenoot

Frankryk vir besoekers

DIE Wêreldbekerrugbytoernooi van 8 September tot 28 Oktober is ’n hoogtepunt op die internasionale sportkalender. Vanjaar sal wedstryde in nege stadions in Frankryk gespeel word. Ons kyk waar dit gebeur en watter besienswaardighede in dié Franse stede op besoekers wag.

WAAROOR GAAN DIT?

Die Wêreldbeker is ’n vierjaarlikse wêreldkampioenskapstoernooi vir nasionale rugbyspanne. Vanjaar is dit presies 200 jaar sedert William Webb Ellis in 1823 rugby as sportsoort geskep het. Dit sal boonop die 10de Wêreldbekerrugbytoernooi vir mans wees. Nóg ’n spesiale feit is dat Suid-Afrika die verdedigende kampioen van vanjaar se toernooi is. Ons het Engeland in 2019 se eindstryd verslaan.

DIE GASHEERLAND

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers