Die wêreld se langste kar opgeknap
Mar 25, 2022
3 minutes
’N LIMOUSINE van die VSA hou opnuut die wêreldrekord vir die langste kar ter wêreld nadat dit opgeknap is. Die kar, wat “The American Dream” gedoop is, het dié rekord aanvanklik in 1986 opgestel en dit nou ná die opknappingswerk met 4 cm verbeter. Die limousine (sien Woord van die week) is 30,54 m lank – so lank soos omtrent sewe gewone karre wat agter mekaar geparkeer is.
Daar is ’n waterbed, ’n swembad met ’n duikplank, ’n borrelbad, ’n
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days