OOR die jare het mense haar leer ken as net ’n klein spikkeltjie wat saam met haar wêreldberoemde ouers rondrits. Sy is immers die kleinste van Angelina Jolie en Brad Pitt se orrelpypies.
As die vroulike helfte van Angie en Brad se tweeling was Vivienne altyd maar een van die twee babatjies in die gevolg. Mense het oor haar fraai gesiggie gekoer, en nie veel meer nie.
Maar oornag het iets verander. Toe sy onlangs opgemerk is waar sy saam