Huisgenoot

FANTASTIESE WERKLIKHEID

SOMS help dit om so ’n bietjie suinig te wees.

Toe Vanessa Rivera (32) se kinders gebore is, wou sy nes enige ma pragtige foto’s hê om vir altyd te kan onthou hoe oulik hulle as babas gelyk het. Maar toe sien sy die pryse wat ateljeefotograwe vra…

Nee dankie, het sy besluit. Dan doen sy dit liewer self.

En terwyl baie mense oor die jare al geleer het dit is eintlik maar beter om professionele mense vir hul dienste te betaal as jy dinge reg gedoen wil hê, het iets anders in Vanessa se

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related