Kuier

SÓ MAAK JY DROME WAAR

JOU KIND

Wat het Oprah Winfrey, Beyoncé en Cardi B in common behalwe hul roem en rykdom? Al drie van hulle glo aan die power en magic van ’n vision board, oftewel ’n droombord. Mense noem dit “manifestasie”: Die idee dat jy dít wat jy droom, ’n werklikheid kan maak deur net daaraan te dink.

Maar drome realiseer nie net oornag nie. Jy moet ook hard werk daarvoor. Jy moet jou bedoelings uiteensit, glo dat dit ’n realiteit gaan word, en dan aktiewe stappe neem om daardie abstrakte idees ’n realiteit te maak. En dit maak nie saak wát jy wil bereik nie – of jy nou meer wil ontspan, die wêreld wil platreis, of jou droomwerk wil losslaan – ’n vision board isom jou drome waar te maak.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Als oor spysvertering Dokter, ek sukkel die afgelope paar maande met sooibrand, hardlywigheid en krampe. Dokters vind geen kwale nie, maar een van hulle het genoem dié simptome kan moontlik die oorsaak wees van slegte spysvertering. Wat beteken dit,
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier5 min read
Bye, Tim! Hi, Marco!
Die afgelope paar weke het die ding sommer behoorlik geruk in die fiktiewe woonbuurt Ruiterbosch. Wie sou ooit kon dink dat JPD se aantreklike en seepgladde argitek, Tim du Plooy, uiteindelik tot ‘n val sal kom? Dit was nog nooit ‘n geheim in die gel

Related