Baba & Kleuter

PASSIE VIR DIE mooi IN DIE LEWE

HOE HET JY BY MAYALIEF UITGEKOM? Ek het op skool groot drome gehad om ’n binnenshuise ontwerper te word. Toe wou ek ’n sjef word. Ek en my man, Gerhard, het nooit eintlik planne gehad om kinders te hê nie. Toe gaan ons vir ’n vakansie Mosambiek toe en ek kom swanger terug! Van daar af was my lewe heeltemal omvergegooi. ’n Klomp goed het nie uitgewerk soos ek dit beplan het nie. Al was dit nooit my plan om ’n ma te wees nie, het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter3 min read
Piepsprobleem
E-pos jou vrae na SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. V My kind is nou drie en ’n half jaar oud. Ons is nou al ’n paar maande lank met potjielesse besig, maar kom nie juis êrens nie. Ek raak nou bekommerd,

Related