Baba & Kleuter

Hier kom die vliegtuie

Ons almal ken daardie magtelose gevoel van aan tafel sit met ’n snuiter wat weier om te eet. Dis dán dat jy maar gerus kan begin kweek aan die spreekwoordelike hare op jou tande, want die kans dat jy hierdie oorlog gaan wen, is skraal. Soms werk selfs die heel beste kunsies in die boek eenvoudig net nie om ’n kind sover te kry om te eet nie.

Maar die feit bly staan, jy het die volste reg om bekommerd te wees as jou kind nie wil eet nie. Of ten minste nie goed eet nie – veral as hierdie patroon dae, selfs weke lank aanhou.

Kos is die bepalende

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter3 min read
MYNE! Myne!
Sunette du Plessis van Olivedale in Johannesburg weet nie meer watter kant toe nie, want klein Matt (3) weier om met sy boetie, Josh (1), te deel. “Ek het al alles probeer. Ek het mooigepraat, sy handjie gewiks, uitsittyd probeer ... Niks werk nie. I
Baba & Kleuter3 min read
Die Lekkerte Van Lees
Toe Mohandas Gandhi eendag van ’n trein afgegooi is, was dit die begin van sy reis om ’n einde te maak aan die onregverdige behandeling van Indiërs in Suid-Afrika – ’n reis om almal te leer dat jy die wêreld kan verander sonder om geweld te gebruik.
Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t

Related