Baba & Kleuter

VOL NONSENS!

Met haar armpies gevou en lippies styf toegeknyp kyk sy jou stip aan. Sy hou nie van aartappel nie, sal haar lippe nie aan pampoen sit nie en vleis is net eenvoudig sies. Daar is min dinge wat ’n mamma so lam maak soos ’n peuter wat vol nonsens is en niks wil eet nie. Aan die klein mensie wat beter weet van alles en alles self wil doen, kan ons ongelukkig nie veel verander nie, maar hoe ’n ouer op kleingoed se giere en grille reageer, kan bepaal hoe lank die nonsens aanhou. Volg hierdie sespunt-plan om jou peuter te troef.

AS JY ‘N NUWE KOSSOORT WILL BEPROEF, NOEM DIT ‘N VERRASSING

1. LAAT HAAR HELP

Plant tamatieplantjies,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter3 min read
Piepsprobleem
E-pos jou vrae na SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. V My kind is nou drie en ’n half jaar oud. Ons is nou al ’n paar maande lank met potjielesse besig, maar kom nie juis êrens nie. Ek raak nou bekommerd,

Related Books & Audiobooks