Baba & Kleuter

STERK & SOEPEL vir borsvoeding

As jy borsvoed, kan jou rug- en skouerspiere gou seer word en jou lyf moeg. Dis gewoonlik die gevolg van pogings om jou baba aan jou bors te laat suig. Dis baie makliker om jou lyf na jou baba te bring en nie jou baba na jou bors toe nie. Jy krul dus vorentoe elke keer wanneer jy voed omdat jy so daarop ingestel is dat jou baba moet vassuig, en dan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Inkopies Vir Baba
As jy in die mark is vir ’n nuwe kinderoppasser en jy weet nie waar om te begin nie, is hierdie boek ’n moet. Lara Schoenfeld is op ’n missie om werkende ouers en kinderoppassers te help om saam te werk sodat die kleingoed gelukkig en gestimuleer bly
Baba & Kleuter3 min read
MYNE! Myne!
Sunette du Plessis van Olivedale in Johannesburg weet nie meer watter kant toe nie, want klein Matt (3) weier om met sy boetie, Josh (1), te deel. “Ek het al alles probeer. Ek het mooigepraat, sy handjie gewiks, uitsittyd probeer ... Niks werk nie. I
Baba & Kleuter2 min read
Eers Gevries, En Toe Vroeg!
Cameron het ons almal verras deur vroeg op te daag. Ek was nog veronderstel om die dag by die werk te wees! Die plan was om met my dag se werk klaar te maak en dan ’n oorhandiging te doen aan ’n kollega, maar dit het nooit gebeur nie, want teen vyfuu

Related