Huisgenoot

VERBETER JOU POSTUUR – EN GESONDHEID

VRIES net daar waar jy nou sit. Moenie van posisie verander of jou postuur aanpas nie.

Hoe lyk jou lyf op hierdie oomblik? Hang jy vooroor? Is jou rug krom en jou skouers opgetrek na jou ore? Strek jy jou nek vorentoe terwyl jy afwaarts kyk?

Dit kan verklaar hoekom jy so baie pyn in jou nek en rug voel. ’n Mens vergeet maklik om aan jou postuur aandag te gee wanneer jy soveel ander dinge het om te doen. Maar as jou werk vereis dat jy ure aaneen voor ’n lessenaar sit, weet jy seker al van die rug- en skouerpyn wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related