Baba & Kleuter

DOP HOM OM

DEUR NIA VISAGIE

As jou baba gereeld op sy magie lê, versterk dit sy nek-, rug- en skouerspiere en help dit die romp, skouers en heupe stabiliseer. Jou kind leer om sy lyfie in die omgewing te beheer, en dit help weer met balans, koördinasie en liggaamsbeheer, wat die basis van alle bewegings vorm.

Jare lank al word ons vertel dat die beste manier om wiegiedood te voorkom, is om baba op sy rug te laat slaap, en dit is waar. Maar dié veldtog was nie sonder sy nadele nie: Studies het gewys babas wat op hul rug slaap, is geneig om motories stadiger te ontwikkel as babas wat op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter3 min read
Piepsprobleem
E-pos jou vrae na SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. V My kind is nou drie en ’n half jaar oud. Ons is nou al ’n paar maande lank met potjielesse besig, maar kom nie juis êrens nie. Ek raak nou bekommerd,

Related