Baba & Kleuter

ALLES OOR JOU KEISER

Of dit nou ’n beplande keisersnee is en of jy skielik ’n noodkeiser moet kry – jy sal beslis daarby baat vind om voorbereid te wees. As jy ’n noodkeisersnee moet kry, het jou ginekoloog waarskynlik ’n goeie rede. Berus daarby dat jou dokter die beste vir jou én jou baba wil hê. As jou keisersneedatum reeds in die dagboek geskryf is, is dit ook goed om te weet wat jy kan verwag die oomblik dat jy die hospitaal se kraamsaal binnestap.

DIE DAG VOOR JOU KEISER

Maak seker dat jou en jou baba se hospitaaltas gepak en gereed is om in die motor

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter3 min read
Piepsprobleem
E-pos jou vrae na SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. V My kind is nou drie en ’n half jaar oud. Ons is nou al ’n paar maande lank met potjielesse besig, maar kom nie juis êrens nie. Ek raak nou bekommerd,

Related