Baba & Kleuter

JOU KEISERSNEE-BLITSGIDS

As jy ’n keisersnee beplan, weet jy miskien wanneer jy jou baba gaan ontmoet, maar die geboorte self kan steeds ’n bietjie skrikwekkend wees. Hier is wat jy moet weet.

1 VOOR DIE TYD

Jy moet minstens ses uur voor jou geskeduleerde keisersnee kos en vloeistof vermy. Onthou ook om jou dokter te vra watter van jou gereelde medisyne jy daardie dag mag drink en wat jy moet oorslaan.

Jy moet minstens twee uur voor die geskeduleerde tyd by die hospitaal opdaag. Probeer om vroeg daar te wees want daar is baie papierwerk terwyl jy eintlik op die geboorte wil fokus. As jy kan, doen al die papierwerk voor die tyd aanlyn. Maak ook seker

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter3 min read
MYNE! Myne!
Sunette du Plessis van Olivedale in Johannesburg weet nie meer watter kant toe nie, want klein Matt (3) weier om met sy boetie, Josh (1), te deel. “Ek het al alles probeer. Ek het mooigepraat, sy handjie gewiks, uitsittyd probeer ... Niks werk nie. I
Baba & Kleuter3 min read
Die Lekkerte Van Lees
Toe Mohandas Gandhi eendag van ’n trein afgegooi is, was dit die begin van sy reis om ’n einde te maak aan die onregverdige behandeling van Indiërs in Suid-Afrika – ’n reis om almal te leer dat jy die wêreld kan verander sonder om geweld te gebruik.
Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t

Related