Baba & Kleuter

Borsvoeding: BEGIN VROEG!

Vra enige ma wat geborsvoed het, en sy sal jou waarskynlik nie vertel van die ongemak en die pyn wat sy soms moes verduur nie. Sy sal jou vertel hoe sy jare daarna steeds onthou hoe daardie piepklein baba teen haar lyf gelê het, sy mondjie stewig om die tepel gevou, kaakspiertjies hard aan die werk terwyl hy honger weglê aan iets wat haar eie liggaam gemaak het. Ook hoe daardie selfde pap babatjie net ’n paar weke later gereeld tydens voedings na haar opgekyk het, ’n oomblik gerus het terwyl hy haar oog net hier bo hom vang,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter2 min read
Wat’s Nuus?
Dié Johannesburgse laer- en preprimêre skool help sorg dat jou kind ’n uitstekende en holistiese opvoeding kry. By Jan Celliers Laerskool en Preprimêr hoef jy nie bekommerd te wees nie. Dis ’n onafhanklike skool in Parkview, Johannesburg, wat die ho
Baba & Kleuter6 min read
Mamma, Is Ek Vet?
Kinders van vyf wat eetversteurings het? Ja, sê navorsers aan die Universiteitskollege van Londen se instituut van kindergesondheid, wat ’n studie onder kinders tussen vyf en 13 jaar oud gedoen het. Hulle het bevind dat drie uit elke 100 000 kinders
Baba & Kleuter2 min read
V & A MES & VURK
E-pos jou vrae aan SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. My dogtertjie is drie en ’n half jaar oud. Moet sy al met ’n mes en vurk kan eet? Sy sukkel nogal en ek sien sy raak dan gefrustreerd en vat somm

Related