Baba & Kleuter

VERSTAAN JOU BABA SE reflekse

Wanneer jou baba vir sy eerste mediese ondersoek gaan, is reflekse een van die belangrikste dinge op die pediater se lys. Reflekse help babas om in die eerste dae ná hul geboorte te kommunikeer, oorleef en groei. Neurotipiese babas (dus babas sonder gestremdhede) behou sekere reflekse, maar die meeste verdwyn later terwyl ’n paar nuwes bykom.

SUIGREFLEKS

’n Sterk suigrefleks is ’n teken van ’n gesonde voltermynbaba. Dit is ’n oorlewingsrefleks wat verseker dat jou baba onmiddellik begin suig sodra jy jou tepel in sy mondjie sit. Dié refleks is op sy duidelikste kort voor ’n voeding wanneer jou baba wakker is.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter3 min read
Piepsprobleem
E-pos jou vrae na SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. V My kind is nou drie en ’n half jaar oud. Ons is nou al ’n paar maande lank met potjielesse besig, maar kom nie juis êrens nie. Ek raak nou bekommerd,

Related