Baba & Kleuter

inboks

JY WEET NOOIT NIE

’n Maand gelede kry ek die oproep: “Jana, jou pa is oorlede”. Dit is woorde wat ’n mens nooit wil hoor nie, veral nie so vroeg in jou lewe nie. Woorde wat jou menswees tot stilstand ruk. Ná ’n paar uur van chaotiese oproepe en rondjaag met ’n werklikheid wat nog nie wil inskop nie, hou ek by die huis stil en soek dadelik na my 15 maande oue seuntjie.

Daar sit hy met die grootste glimlag en speel in die sand, salig onbewus daarvan dat hy vandag sy liefste oupa verloor het. Hy gaan nooit oupa se liefde

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter4 min read
Maak Ma Wees Weer Pret!
1. Noem jouself sommer Mamma da Gama, want as ma kan jy elke dag saam met jou kinders ontdekkingsreisiger speel. Wat is nou lekkerder as om opnuut te ervaar hoe potblou die lug is, of om vir die heel eerste keer die groen gras onder jou voete te voel
Baba & Kleuter1 min read
Eetklei, Speelklei
■ 250 ml (1 k) hawermout■ 125 ml (½ k) meel■ 125 ml (½ k) water 1. Meng die hawermout en meel saam en voeg die water bietjie vir bietjie by tot jy gelukkig is met die dikte en tekstuur. Jy kan meer of ’n bietjie minder water nodig hê. Voeg nog meel
Baba & Kleuter6 min read
Mamma, Is Ek Vet?
Kinders van vyf wat eetversteurings het? Ja, sê navorsers aan die Universiteitskollege van Londen se instituut van kindergesondheid, wat ’n studie onder kinders tussen vyf en 13 jaar oud gedoen het. Hulle het bevind dat drie uit elke 100 000 kinders

Related