Baba & Kleuter

PLANEET HOEKOM

Ja, meneer. Ek onthou nog my woorde voor my kleuter maande gelede die hoekomfase betree het: “Deesdae is dit baie maklik. Jy google net die antwoorde.”

Vergelyk dit met die generasie pa’s voor my, mos. Dié vir wie ’n kombinasie van eie boekekennis, 12 volumes hardebandensiklopidieë en Huisgenoot se Fanie en Melanie die ding op eie houtjie moes doen.

Maar ek het die bogenoemde stelling gemaak toe my kleuter se vrae nog laergraad was: “Hoekom trek jy ’n baadjie aan, pappa?” “Want dit is koud, Janco.”

My fout was om te dink dis die hoeveelheid hoekoms

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter3 min read
Piepsprobleem
E-pos jou vrae na SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. V My kind is nou drie en ’n half jaar oud. Ons is nou al ’n paar maande lank met potjielesse besig, maar kom nie juis êrens nie. Ek raak nou bekommerd,

Related