Hoe groot is die ruimte?
Jul 29, 2022
4 minutes
Geskep deur ELISHA ZEEMAN-KNOESEN
Geskryf deur
CHARLEA SIEBERHAGEN-GREY
Illustrasies deur
KOBUS GALLOWAY
BIBI en die kameelperd Palawa sit rustig in die Babbelboomhuis, maar waar is Paloeka die leeu vandag?
Hier kom hy by die deur ingestap, maar hy lyk anders as gewoonlik. Hy het ’n snaakse groen masker aan en begin in ’n eentonige stemtoon praat. Hy klink soos ’n robot.
“Hallo. Ek is Paloeka en ek kom van planeet Een ses drie agt vier twee nul drie af. My regte naam is Kameraad X twee piep-piep-poe. Maar julle kan my Paloeka noem, dis in die haak,” sê hy in die snaakse robotstem.
Palawa en Bibi kyk vir mekaar.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days