Baba & Kleuter

Laaste 21 dae van KRAAMVERLOF

DAG 21

Jy behoort jou baba van vandag af aan ’n bottel bekend te stel. As jy dit nog nie gedoen het nie, skaf ’n borspomp aan en begin dit so gou moontlik gebruik. Besin ook nou oor jou borsvoedingsroetine wanneer jy terug by die werk is. Wanneer gaan jy uitmelk? Waarin gaan jy die melk hou? Waar gaan jy die houer bêre?

In ’n agtuur-werkdag mag jy twee keer per dag vir ’n maksimum van 30 minute op ’n slag uitmelk – dis nou bo en behalwe jou ander toegelate pouses. Dat jy by die werk kan uitmelk, is beslis in jou baba en onregstreeks in jou en jou werkgewer se beste belang.

DAG 20

Jy het sekerlik al besluit wie na jou baba gaan omsien terwyl jy by die werk is. Of dit ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter3 min read
Piepsprobleem
E-pos jou vrae na SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. V My kind is nou drie en ’n half jaar oud. Ons is nou al ’n paar maande lank met potjielesse besig, maar kom nie juis êrens nie. Ek raak nou bekommerd,

Related