Baba & Kleuter

TYDSLIM met baba

Jy is skaars klaar met die vorige voeding, winde uitvryf en doekruiling, dan begin dit weer van voor af. Voor jy jou kom kry het jou dag in 100 stukkies versplinter, sukkel jy om enigiets klaar te maak en betrap jy jou dat jy vyfuur die middag nog jou pajamas aanhet omdat jy nooit sover gekom het om te stort en aan te trek nie. Waar het die dag heen verdwyn?

Babas is regte tydslurpertjies en jy moet dus maar regstaan met ’n arsenaal tydspaar-taktieke om deur jou dag te kom.

HOU ALLES BYDERHAND

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter3 min read
Piepsprobleem
E-pos jou vrae na SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. V My kind is nou drie en ’n half jaar oud. Ons is nou al ’n paar maande lank met potjielesse besig, maar kom nie juis êrens nie. Ek raak nou bekommerd,

Related Books & Audiobooks