Baba & Kleuter

EK BEWAAK Moederaarde

INSPIRASIE VAN WEGGOOIGOED

Hou jou oë oop vir produkte wat van herwonne stowwe gemaak is. Draadkunstenaars is oral op sypaadjies en by verkeersligte te sien. Wys jou kinders die ou koeldrankblikkies en botteldoppies wat hulle gebruik om kunswerke te skep.

Soek by vlooimarkte na handgemaakte draadkarre, windpompe van draad en blik, ’n kitaar van ’n motorolieblik en enigiets anders wat van weggooigoed gemaak is, en wys vir hulle wat gedoen kan word met ondernemingsgees en kreatiwiteit.

WENK: Prakseer self ’n olieblikkitaar of draadkar van ’n roomysbak met ou blikke vir wiele. En wat van ’n swaai gemaak van ’n ou buiteband?

STADIG MET DIE GESKENKPAPIER

Julle kan help keer dat duisende bome afgekap word om volgende jaar se presente in toe te draai. Boonop kan geskenkpapier dikwels nie herwin word nie omdat dit van ’n hoe om geskenke mooi toe te draai sonder om ooit weer geskenkpapier te koop.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter3 min read
Piepsprobleem
E-pos jou vrae na SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. V My kind is nou drie en ’n half jaar oud. Ons is nou al ’n paar maande lank met potjielesse besig, maar kom nie juis êrens nie. Ek raak nou bekommerd,

Related