TV Plus Afrikaans

Hiel, Cesar!

Jy wou ’n wollerige baba hê, maar het ’n hond uit die hel gekry. Jou viervoetige beste vriend was dalk jou emosionele anker reg deur die pandemie, maar die knaende, krappende, grouende, blaffende, bytende klein maniak put jou uit, veral wanneer die vredige uitstappies waarvan jy gedroom het Die Wandeling Van Skaamte word.

Hou vas aan jou leiband, want die oorspronklike Dog Whisperer (2004-2012), Cesar Millan, is terug, en takel die moeilikste gevalle om aan te toon hoe troeteldier-ouers en hul honde weer in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 17:30
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vr. kykNET & kie (*145) 13:00-14:00 O Saterdae kykNET & kie 10:00-14:00 Yigit en Nur het ’n nuwe lewe saam begin terwyl Iclal planne gemaak het om tussen hulle te kom, Cahit het hulp by Yigit gesoek, e
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 19:30
@ETVSA @ETV @ETVONLINE h Weekdae eExtra (*195/Openview 105) 12:25 Eda was verpletterd toe Serkan haar afgesê het kort nadat hulle hul liefde in die openbaar bely het, en Eda het uitgevind haar ouma finansier haar Italiaanse beurs. Serkan

Related Books & Audiobooks