Van Lucia
Soms loop die dae glad en lekker en al jou planne werk uit. Ander kere kry jy om elke draai ’n klip in jou pad. Dié uitgawe was ’n sinkplaatpad. Een van my dogters was siek en wou heeltyd op my skoot sit en saam met mamma “werk”, sepies soos 7de Laan