TV Plus Afrikaans

Jolige kitsbruilof

Nadat die kelnerin Nesie (Melissa Massyn) ’n paar weke terug uitgevind het haar Stryder-kêrel Buks (Adriaan Marais) was aan die blonde bom Vanessa (Mia-Anne O’Kennedy) verloof en dit was boonop nie sy eerste verlowing nie, wou sy net mooi niks van Buks se toenadering weet nie. “Buks probeer hard om Nesie se hart terug te wen, maar sy is net hardkoppig,” vertel Adriaan.

Buks het Nesie selfs gevra om te,” sê Melissa.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
Telemundo Daagliks 21:00
@TELEMUNDOAFRICA @TLNDAFRICA @TELEMUNDOAFRICA H Daagliks Telemundo (*188) 10:20, 14:30, 17:00, 00:00 & 02:30 Evelyn het die hospitaalraad en dr. Obando vertel sy het Alzheimer’s, Román het in María Clara se woonstel met Paula getrou, en die
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild