Die kelnerin Nesie (Melissa Massyn) het ’n voorgevoel gehad haar familie gaan een of ander tyd aan haar deur klop, en dat dit nie ’n gewone familiekuiertjie gaan wees nie . . . En sy was toe reg. Nesie se ma, Nytjie (Monique Nortjé) kom kuier inderdaad en dring by Nesie en haar rugbyspeler-man Buks (Adriaan Marias) aan, om Nesie se niggie se kind, Petro (Méla Swanepoel), as hul pleegkind in te neem. Natuurlik is dit nie ’n maklike besluit vir die jong getroude paartjie nie.
Tussen twee vure
Jun 24, 2022
3 minutes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days