TV Plus Afrikaans

’n Dokter wat sy man staan

Dis tyd vir nuwe lewe in die Binneland-kliniek, en dr. Brandon Samuels (Zane Meas, Clyde in seisoen 2 en 3 van die dramareeks Fynskrif, 2018-2020) is net die regte medisyne – of dit is minstens wat drs. At (Hans Strydom) en sy seun Conrad (Hykie Berg) dink. Brandon se navorsing oor MIV het hulle baie beïndruk, en met dr. (Ilne Nienaber) se afsterwe in Julie, is haar pos in Binneland se raad oop, en Elana se aandele is ook beskikbaar. At en Conrad meen Brandon is die perfekte kandidaat om Elana se skoene vol te staan. Maar kan Conrad en At hom oorreed om na Pretoria te verhuis, deel te word van die raad, en sy praktyk te verskuif?

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
Telemundo Daagliks 21:00
@TELEMUNDOAFRICA @TLNDAFRICA @TELEMUNDOAFRICA H Daagliks Telemundo (*188) 10:20, 14:30, 17:00, 00:00 & 02:30 Evelyn het die hospitaalraad en dr. Obando vertel sy het Alzheimer’s, Román het in María Clara se woonstel met Paula getrou, en die
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild