TV Plus Afrikaans

Vervreemding, verlange en droogte

Nêrens, Noord-Kaap

Seisoen 1 Dinsdae kykNET (*144) 20:00 (begin 31 Augustus)

Drie vervreemde broers, Frans (Geon Nel, Veerman Charon oftewel die Dood van 2017 in Die Boekklub, 2016-2021), Ronnie (Albert Pretorius, Rikus in 2017 Die Boekklub) en Andries (De Klerk Oelofse Lourens van 2017 in Die Boekklub), vind die kronkelpad terug na hul wewenaar-pa Lourens Adendorff (Frank

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans5 min read
Stroomkyk
DISNEY+ | 2022 | DOKKIE | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF DONDERDAG 17 NOVEMBER “Thor” is self die gids in die verkenning van die menslike liggaam se potensiaal in dié reeks van ses episodes. Chris het benewens sy rol as dié TV-god jare gewy aan sy pas

Related Books & Audiobooks