Huisgenoot

Nêrens, Noord-Kaap

1 Nêrens, Noord-Kaap gaan oor drie vervreemde broers wat die kronkelpad terug vind na hul familieplaas, Nêrens, waar geheime, hartseer en die waarheid oor hul ma se dood in die pad van verlossing staan. Die dramaturg en regisseur Nico Scheepers het die teaterstuk vroeg in 2017 geskryf en aan sy eie pa, Nico, opgedra wat in 2012 aan kanker oorlede is

Die teaterstuk is in Julie 2017 die eerste keer op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related Books & Audiobooks