Kuier

KYK UIT!

Groot opgewondenheid heers nadat kykNET (DStv-kanaal 144) in Julie vanjaar aangekondig het dat die teaterstuk Nêrens, Noord-Kaap vanaf 31 Augustus 2021 as ’n volwaardige dramareeks op dié kanaal uitgesaai gaan word.

Die rolverdeling spog met ’n dinamiese verskeidenheid van Suid-Afrikaanse talent. Frank Opperman is te sien in die rol van Pa Lourens, met De Klerk Oelofse,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Dié Klein Kaapse DJ Is ’n Hit!
Klein, maar beslis getryn! Dís die eerste gedagte wat by jou opkom wanneer jy na Sophia Petersen se remixes luister. Jy kan nie anders as om jou voete ritmies op die maat van die musiek te begin beweeg nie en voor jy besef, dans jy al ’n hele uur om
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier4 min read
Die Beste Baddies
Wendy Newman/ Ingrid van Schalkwyk (Rehane Abrahams) Niemand het kykers al so warm onder die kraag gehad soos Wendy Newman nie. Sy het omtrent ander TV-feekse soos engeltjies laat lyk! Wendy, met haar hoë hakke, lang naels en magdom pruike, was seker

Related Books & Audiobooks