TV Plus Afrikaans

Nóg ’n Koster-baba?

Delia (Odelle de Wet) is in die sop! Nadat sy vroeër in Augustus in die Binneland-kliniek flou geword het, weet kykers nou sy is swanger. Maar wie is die pa? Is dit ’n Kosterbaba? Conrad (Hykie Berg), die HUB van Binneland en Delia was immers in Junie nog in ’n verhouding voor hy besef het sy hart behoort aan sy vorige meisie, die sekretaresse (Melinda Brink). Of is die pa iemand wat niks met die Kosters te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
Telemundo Daagliks 21:00
@TELEMUNDOAFRICA @TLNDAFRICA @TELEMUNDOAFRICA H Daagliks Telemundo (*188) 10:20, 14:30, 17:00, 00:00 & 02:30 Evelyn het die hospitaalraad en dr. Obando vertel sy het Alzheimer’s, Román het in María Clara se woonstel met Paula getrou, en die
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related