Huisgenoot

Nuut op die rakke

DIE KLEINSTE RAMP DENKBAAR

Deur FRANCOIS SMITH (Tafelberg, R269*)

Dr. Gustav van Aardt is in sy middel 50’s toe hy besluit om ná 27 jaar die dorp te verlaat waar hy grootgeword het. Die plan is om sy praktyk te verkoop en te kyk of hy in die buiteland kan werk kry as ’n locum.

So begin Die kleinste ramp denkbaar en loop dan terug na die Vrydag, Saterdag en Sondag wat veroorsaak het dat hy die Vrystaatse stof van sy voete wou skud.

Francois Smith, wat in 2014 gedebuteer het, beantwoord ons vrae:

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot4 min read
Is Daar Meer Geboue As Bome?
BIBI sit saam met Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd en ryg krale in. Hulle gebruik stukkies gekleurde papier en karton om die allermooiste juweliersware en versierings te maak. Bibi kom by die boomhuis ingestap. Op die tafel lê ’n rooi koever
Huisgenoot4 min read
Raaisels
WEN ’N BOEK VAN TAFELBERG PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000. NO 2 542 KOMPETISIEVRAAG Watter soort wapen is ter sprake? As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blok

Related