SARIE

Roerende verhaal oor buitestanderskap

Wanneer ’n driejarige seuntjie op ’n dag uit die wingerd gestap kom, ontwrig dit die Erasmusse se lewens. Hulle neem hom in, gee hom ’n huis, behandel hom soos ’n Erasmus, maar bly stom oor waar hy vandaan kom en wie hy nou eintlik is. Tog bly Laurens ’n buitestander tussen die Erasmusse. Dis ook die sterkste tema wat Helene de Kock ondersoek in haar roerende roman Die kind uit die wingerd (Human & Rousseau, R310) .

Die grootste ligpunt

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE3 min read
Ons Wêreld
Megaster Taylor Swift het al 14 Grammy-musiekpryse gewen. By vanjaar se glansryke toekenningsaand was sy ook die onbetwiste mode-wenner. Haar verskyning op die rooi tapyt – in ’n wit Schiaparelli-rok en lang swart handskoene – het die meeste sosialem
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma

Related