SARIE

Eers wilde diere, verstom nou troeteldiere

As die kat weg is . . . baljaar die groot katte. Terwyl ons tydens die grendeltyd in ons huise vasgekluister was, is ’n skugter luiperd by L’Ormarins, die Ruperts se wynplaas naby Franschhoek, gewaar. Waar ís die lastige mensekinders? het hy dalk by homself gewonder.

Ook nie die enigste wilde dier wat die kans gebruik het om nuwe avonture te beleef nie. Soos die pandemie voortsleep, is diere op plekke gesien waar die mens gewoonlik die septer swaai. CNN berig dolfyne swem die eerste keer in jare in Indië se Gangesrivier. In die gewoonlik besige Bosporus-seestraat, Istanboel, Turkye, was dolfyne ook nie meer net stippeltjies doer ver nie, maar baie nader aan die stad. Poemas het Santiago, Chili, se strate op horings geneem. Nader aan die huis het pikkewyne rustig deur Simonstad gewiegel-waggel asof op ’n inkopietog. Die mooiste was sekerlik die metropolitaanse streek van Moembai in Indië. Sowat 150 000 migrerende

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE2 min read
Hulle't Ja Gesê! TOP 35
Hulle’t ja gesê vir ’n kans om SARIE se veertiende Voorbladgesig-wenner te word. Ja! om die kroon te dra as SARIE se vyfde Nuwe Gesig. Oor sewe dekades het SARIE nog altyd gespog met voorblaaie wat iets sê van die wêreld waarin ons leef en die vroue
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It

Related Books & Audiobooks