Kuier

KUIERHOEKIE

HALLO MY KUIER-MENSE,

Teen dié tyd weet julle seker al ek is nie self ’n ma nie, maar nadat ek al by meer as een geboorte moes bystaan, voel ek ek weet darem al so ’n bietjie van die besigheid – nie dat ek vir een oomblik wil voorgee om die saak te sien gebeur en geboorte te skenk, is dieselfde nie! (Kan julle nou dink hoe sommige mans sou tekere gaan as dit naastenby die geval was!)

Skuus, ek het weer lelik afgedwaal. My eintlike punt is dat ek baie bevoorreg is om ’n hele paar ma’s in my lewe te hê. Daarom weet ek sonder twyfel dis die moeilikste werk in die heelal, maar dat hulle ook van die geseëndste mense is wat ek ken. Ek ken ongelukkig net soveel vroue (baie in my ouderdomsgroep)

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier2 min read
Boodskappe
“'n ‘Gangstar’ duisend!”, 11 April Lamees Petersen, jy kan voorwaar trots wees op jouself en jou kinders op hul mamma. As jou hart op die regte plek is, kan jy alles vermag. Ek hoop daar is ander wat jou voorbeeld sal volg. EDNA BOTHA Ek het nie gewe
Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst

Related