Die Tuinier Tydskrif

Snellers vir insomnia!

Ek het nog nooit tevore probleme gehad om snags aan die slaap te raak na ‘n harde dag van werk, huishou, kook, en as die tyd dit toegelaat het en my naels nie onlangs gedoen is (deur myself) nie, selfs ‘n bietjie sal tuinmaak in die skemerure.

Ek sou vir ‘n nag se rus voorberei deur my bak met kaaskrulle as ‘n peuselhappie te vul, in die bed te klim, die duvet ‘n paar skoppies te gee om dit lekker te laat lê, ‘n vinnige gebedjie op te stuur uit dankbaarheid (vir my bed) en die ou toppie nag te sê met ‘n klapsoen. Dan sou ek my leesbril opneem

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif2 min read
Hallo Tanya…
Ek hoop dat jy of een van jou kollegas my sal kan help met hierdie probleem. Ek het in my Pretoriase tuin drie bougainvilleas wat eens floreer het. Hulle is op aparte plekke in die tuin geplant en is dus nie naby mekaar nie. Ek het ‘n paar foto’s aan
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Harde Landskappering
Die skep van ʼn skoenlappertuin behels om die behoefte van mense, plante en skoenlappers binne ʼn samehangende omgewing in ooreenstemming te bring. Vir besoekers sal ʼn strategies geplaaste kronkelpad ʼn bekoorlike ervaring bied om skoenlappers van nader
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Die Tuinier Tydskrif
Redakteur Tanya Visser Assistentredakteur Anna Celliers Proses-en Bedryfsbestuurder Cindy May Wang Artikelredakteur Wendy Moulton Redaksionele koördineerder Vivienne van Biljon Teksredakteur Dinnie Gildenhuys Ontwerp Gillian O’Donoghue, Wendy Moulton

Related