Die Tuinier Tydskrif

Die ondersoek!

Met Covid se grendeltye en ander gebeure wat my algemene welstand nie geraak het of té bang gemaak het nie, kon ek heel gaaf regkom met besoeke aan die klinieksuster of ‘n kort telefoongesprek met die dokter, en alles was piekfyn.

Maar, wanneer ‘n mens bereik wat ander graag as jou sogenaamde“herfsjare” of “gouejare” beskryf, verander dinge skielik. Die “herfs” kan ek nog verstaan omdat meeste ouerige mans half vervalle lyk met nog net ‘n haar oor hier en daar, en dikwels is hulle beursies ook maar kaal gestroop soos die bladwisselende bome. Ouer dames wat dalk té “herfserig” lyk, dink ek, het nie juis vir die seisoen gemik nie, maar dalk eerder ‘n bietjie te geil omgegaan met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif2 min read
Die Vier Gedeeltes Om In Jou Tuin Uit Te Lê
Drie spesies wat maklik voortplant en vir verskeie skoenlapperspesies as gasheerplante dien, is die balbossie (Gomphocarpus physocarpus) vir melkbosskoenlappers, boesmanstee (Chamaecrista mimosoides) vir die laeveldgeletjie, en die klitsbossie (Trium
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Uitspattig!
In die Griekse mitologie is Calliope die muse wat welsprekendheid en epiese poësie geïnspireer het. In die alledaagse Suid-Afrika inspireer die ‘Calliope Splash’-reeks pelargoniums met hul helder en lewendige blomme, menige tuinier om poëtiese taal t
Die Tuinier Tydskrif5 min read
Die Koolfamilie
Dit is moeilik om te glo dat elke enkele brassica wat ons vandag verbou, van Brusselse spruite tot rape en mosterd, eens ’n enkele, redelik vervelige, wilde plant was. Ja, al die plante op hierdie bladsy en meer het ’n enkele gemeenskaplike voorouer.

Related