Huisgenoot

SWEEDSE RAAD VIR EENDAG

‘OM JOU LEWE DAARAAN TE WY OM JONK TE LYK IS NIE ’N GOEIE IDEE NIE’

AI, DIE ouderdom tog. Dit tref almal, en daarmee saam kom die grys hare, plooie, minder beweeglikheid en meer kwale. Jy kan maar daarteen skop soveel jy wil, die jare sal algaande hul tol eis.

Daarom is dit juis die verkeerde ding om daarteen te veg, skryf die 89-jarige Margareta Magnusson in haar nuwe boek, The Swedish Art of Aging Exuberantly. Haar raad? Omhels die onvermydelike en fokus op al die positiewe dinge.

In hierdie inspirerende uittreksel uit haar boek vertel sy ons hoe.

AANVAAR JOU LYF, MAAR VERSORG JOU HARE

Dit lyk asof baie mense dink plooie is iets waarvan jy ontslae moet raak, maar ek dink nie dis vir my nie.

Ek het eenkeer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot5 min read
Toe’s Dit Al Die Tyd Jy
MENSE praat graag van tweede kanse, maar soms vat dit net tyd vir die régte kans om te kom. Dan is dit eintlik die enigste een wat saak maak. Dis minder as ’n week nadat die aktrise Dorette Potgieter op 51 getroud is met die ingenieur Hennie Karsten,

Related