SARIE KOS

TAFELSTORIES

“Jy sal dit ontgroei wanneer jy ouer is, glo my!” is die woorde wat ek herhaaldelik as tiener gehoor het.

Veral in antwoord op my onwrikbare oortuigings dat, byvoorbeeld, ouerskap “nie vir my is nie”; soja nie vir menslike gebruik bedoel is nie; oopskoene barbaars is; jy slegs behoort te hardloop indien jou lewe in gevaar is; ’n verjaarsdag en Kersfees spesiaal moet wees ongeag jou ouderdom; boeke as vaste beleggings beskou moet word; asook my oortuigings dat enigiemand bo veertig wetlik verbied moet word om in die openbaar te dans, skinny

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS1 min read
Sarie Kos
REDAKSIONELE SPANREDAKTEUR Michélle van BredaKOSREDAKTEUR Herman Lensingherman.lensing@sarie.comSKRYWER Lydia van der MerweSKRYWER Marzanne Schoeman 060 904 5090ONTWERPDIREKTEUR Anel StapelbergTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner & Anine CapraroREPRODUKSIE
SARIE KOS4 min read
Tafelstories
As kind het ’n versiende diabeet met ’n papegaai op haar skouer (“Koppiekrap, ek kom vir jou, ek kom vir jou!”) my hare in ’n karavaan agter ’n Friendly Grocer gesny. Haar signature style was die “Pispot Pizazz”. Ek moes al my skoolfoto’s verbrand. E
SARIE KOS6 min read
E-pos uit CYBERJAYA, MALEISIË
Hoekom Maleisië? Toe ek in 2021 aftree, was daar die vooruitsig van sielsalige dae in die sprokiesagtige Simonstad. Min het ek geweet ’n heerlike avontuur wag op my wat stereotipiese aftrede sou fnuik. My kinders verlaat die land een ná die ander en

Related