Gesteelde miljoene – meer vrae as antwoorde
Jun 10, 2022
3 minutes
FOTO: CHARL VAN ROOYEN
Toe die nuus breek van die oudspioenbaas Arthur Fraser se strafregtelike klagte teen pres. Cyril Ramaphosa wat verband hou met die beweerde diefstal van meer as $4 miljoen op Ramaphosa se Phala-Phala-wildplaas in Limpopo, het Manie (en talle ander) dit dadelik afgemaak as ’n oppervlakkige verdagmakery.
Saam met die politieke ontleder Piet Croucamp het Manie gemeen dit is benoude katte wat benoude spronge begin maak omdat die wêreld te warm word.
Daar was immers getuienis voor die Zondo-kommissie van ondersoek
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days